Entreperneur of the Year Competition

Beste AHi lede, neem asb. kennis van die geleentheid hieronder. Sommige AHi lede het baie goed gevaar in vorige jare van die kompetisie.

As daar een kompetisie is wat besigheidseienaars ‘n fantastiese geleentheid bied om die erkenning te kry wat hulle verdien, moet dit die uiters gewilde Entrepreneur van die Jaar-kompetisie wees wat deur Sanlam en Business Partners geborg word.

Dit is die 28ste jaar wat hierdie prestigeryke kompetisie ter erkenning van entrepreneurs in Suid-Afrika aangebied word, en dit word hoog aangeskryf deur die media sowel as alle belanghebbendes.

Volg asseblief hierdie skakel vir al die inligting oor hierdie kompetisie, die pryse wat gewen kan word en hoe om in te skryf:

www.eoy.co.za


 

Dear AHi members, kindly take note of the opportunity below. Some AHi members have done very well in previous years of the competition.

If there’s one competition that offers business owners a fantastic opportunity to get the recognition they deserve, it must be the highly popular Entrepreneur of the Year (EOY) competition sponsored by Sanlam and Business Partners.

Now in its 28th year, this is the foremost competition for entrepreneurial recognition in South Africa and is highly rated by the media and all stakeholders.

Please follow this link for all the information about this competition, the prizes to be won and how to enter:

www.eoy.co.za