Privaat Hospitaal: Kouga

Kouga kan steeds uitsien na die ontwikkeling van die voorgestelde nuwe privaat hospitaal in Jeffreysbaai Die ontwikkeling sal nou by ‘n perseel aangrensend aan die Polykliniek plaasvind en sodra die onderverdeling van die grond gefinaliseer is, sal daar begin word met ‘n herbeplanning van die hospitaal deur Origin Health. Die aansoek om onderverdeling is reeds…