2017 KBF Awards

Noninees for / Nominasies vir:   Business Leader of the Year / Sakeleier van die jaar JP Venter – Super Spar Jeffreys Bay and other businesses in Kouga. Wernich Cronje – Group W Fasie Malherbe – Cape St Francis Resort Trevor Elliott – Grasslands Agriculture Carl Trahms – Smhart Security   Business of the year /…

Sakeleier Dinee

Die Kouga Besigheidsforum bied vanjaar weer met trots hul Sakeleier Dinee op 29 Maart 2017 by die St Francis Links aan   By die geleentheid sal sakeleiers in die Kouga paslik vereer word met sertifikate en trofees   Die geleentheid neem weer die vorm aan van ‘n buffet om voldoende tyd ook vir netwerk te…