• Wed
    29
    Mar
    2017
  • Thu
    30
    Mar
    2017
    10:00 amSt Francis Links

    image002

  • Wed
    10
    May
    2017
    6:30 pmMarina Martinique Hall

    HIERMEE VRIENDELIKE UITNODIGING NA DIE ALGEMENE JAARVERGADERING VAN DIE KOUGA BESIGHEIDSFORUM OP WOENSDAG, 10 MEI 2017, OM 18:30 TE DIE SAAL VAN DIE MARINA MARTENIQUE

    SAKELYS

    1. Presensielys
    2. Opening en Verwelkoming
    3. Notule : Jaarvergadering in April 2016
    4. Sake uit Notule
    5. Jaarverslag : Voorsitter
    6. Finansiele Verslag : Tesourier
    7. Verdere sake vir Bespreking
    7.1 Samewerking : Kouga Raad

    7.2 Thyspunt/Kouga Ontwikkelingsforum

    7.4 Webblad

    7.6 Skulpiesfees

    7.7 Enige verdere saak/vraag

     

    8. Verkiesing : Bestuur : 2017/18
    8.1 Huidige Bestuur : Finney Jordaan (Voorsitter), Johan Strydom, Dries du Preez, Jo Viviers,

    8.2 Lieb Swiegers en Hannes Cilliers

    8.3 Volgens die Grondwet, moet ‘n minimum van 8 en maksimum van 12 lede verkies word

     

    9. Bedankings

     

    10. Verdaging vir ligte verversings en wyn met komplimente van KBF

  • Thu
    17
    Aug
    2017
    6:00 pm62 Petunia Ave, Jeffreys Bay

    Die KBF het genoee jou vriendelik uit te nooi na ‘n netwerk aand as volg :

     

    Datum : Donderdag, 17 Augustus 2017

    Tyd : 18:00 vir 18:30

    Drag : Informeel

    Plek : Sea Whisper Gastehuis Petunialaan 62 JEFFREYSBAAI

    LIgging : www.seawhisper.co.za

     

    Kom en geniet die gasvryheid van Amelia de Bruijn met ligte verversings en ‘n kontant kroeg.

     

    RSP laatstens 30 Julie, kontakbesonderhede hieronder:

    Jannie Kruger

    Bestuurder/Manager :  KBF

    061 526 5796


    Dear Colleagues

     

    The KBF have pleasure in inviting you to a network evening as follows :

     

    Date : Thursday, 17 August 2017

    Time : 18:00 for 18:30

    Dress : Informal

    Place : Sea Whisper Guest House 62 Petunia Avenue JEFFREYS BAY

    Location : www.seawhisper.co.za

     

    Come and enjoy the hospitality of Amelia de Bruijn with light refreshments and a cash bar.

     

    RSVP not later than 30 July, contact details below:

    Jannie Kruger

    Bestuurder/Manager :  KBF

    061 526 5796

     

    office@kougabusinessforum.com

  • Thu
    28
    Sep
    2017
    10:00 amSt Francis Links

    GOLF2