[vc_row][vc_column width=”2/3″][vc_column_text]

Johan Strydom

[/vc_column_text][vc_empty_space][vc_tta_accordion][vc_tta_section title=”Profile” tab_id=”1501605883496-2992e554-7673″][vc_column_text]

  • Holds a B.Mgt degree as well as several Management and Engineering diplomas.
  • Extensive multi-national manufacturing and supply chain experience across diverse international locations (e.g. South Africa, UK, Swaziland, Russia, India, and Nigeria).
  • Held various manufacturing positions in Cadbury (e.g. GM, Swaziland; Operations Director, Russia; Operations Director, India) and Supply Director for Guinness, Nigeria. Most recently he was a consultant for Risk Management and Operations Strategy for Kraft and Mondelez.
  • Having retiring from corporate life, he now dabbles in property development while, together with his wife Rita, engages in his passion for travel, deep sea fishing, scuba diving and wine appreciation – fortunately not all at the same time!

[/vc_column_text][/vc_tta_section][/vc_tta_accordion][/vc_column][vc_column width=”1/3″][vc_single_image image=”971″ img_size=”400×600″][/vc_column][/vc_row][vc_row][vc_column][vc_empty_space][/vc_column][/vc_row][vc_row][vc_column width=”2/3″][vc_column_text]

Henk Agenbach

[/vc_column_text][vc_empty_space][vc_tta_accordion][vc_tta_section title=”Profile” tab_id=”1501605960490-8c523b05-6b3c”][vc_column_text]

  • Holds a B.Sc (Hons) Degree with majors in Agricultural Economics, Animal Production and Agronomy, as well as a Masters in Business Leadership (MBL) from UNISA. Thesis was done on the use of derivatives and investment analysis.
  • Have done several courses and diplomas in:
  • Management
  • Insurance
  • Quaility
  • Sales
  • Grain trading
  • Work experience within agriculture being involved in research, supply chain management, grain trading, insurance, motor dealerships and fuel service stations, livestock- and meat trading, processing of chicory, animal feed manufacturing, agricultural processing, agricultural finance, forestry processing and agricultural exports.
  • Currently CEO of Die Koöperasie / The Co-op which is mainly involved in agricultural trading throughout South Africa with the main focus in the Eastern Cape.
  • The Co-op have 30 Retail Branches, 3 Animal Feed Factories, 4 Irrigation Departments, Fertiliser- and Seed Facilities with Agronomists, a Livestock Trading Department and a Pole Treatment Plant.
  • Personal interests include fishing, golf and hunting. Are married with three children with their own professional careers.

[/vc_column_text][/vc_tta_section][/vc_tta_accordion][/vc_column][vc_column width=”1/3″][vc_single_image image=”974″ img_size=”400×600″][/vc_column][/vc_row][vc_row][vc_column][vc_empty_space][/vc_column][/vc_row][vc_row][vc_column width=”2/3″][vc_column_text]

Dries du Preez

[/vc_column_text][vc_empty_space][vc_tta_accordion][vc_tta_section title=”Profiel” tab_id=”1501605998774-772ca9a8-2352″][vc_column_text]Dries het grootgeword op ‘n plaas in die Paterson distrik, sy matriekloopbaan voltooi aan Hoërskool P.J. Olivier in Grahamstad waar hy onder andere hoofseun, was, kaptein van die eerste rugbyspan en atletiekspan was. Hy het sy studies voortgesit aan die Universiteit van Stellenbosch en die graad B Sc Agri behaal in 1979. Hy het vir Maties rugby gespeel en was Primarius van Pieke Residensiële Komitee. Hy is aan die einde van 1979 met Marie getroud en hul het drie kinders, Andries wat ‘n Geoktrooïeerde Rekenmeester is, Madrie wat haar LLB behaal het en tans praktiseer as prokureur in Bloemfonteien en Fourie wat aan die Universiteit van die Vrystaat B Sc Bourekenkunde studeer.

 

Gedurende 1980 het hy tydens sy militêre diensplig die toekenning vir Beste Offisier op kursus ontvang, asook ‘n spesiale medalje van die Hoof van die Leër vir uitsonderlike diens.   Gedurende 1983 het hy hom in Jeffreysbaai gevestig waar hy aan die hoof van die Buchner en Paterson maatskappye in die Oos –Kaap was.   Hy was Projekbestuurder vir talle Deeltitel ontwikkelings soos bv. Outeniqua, Tsitsikamma en La Gratitude. Hy was ook Projekbestuurder tydens die konstruksie van Marina Martinique. Hy het oorsese Marina’s en vakansieoorde bestudeer in Griekeland, Frankryk, Brittanje sowel as in die V.S.A.   Hy het in Holland, Switserland en die VSA kennis opgedoen van Tyddeel Oorde. In Long Beach, Kalifornië het hy die Wêreld Marina Kongres gedurende 1991 bygewoon.

 

Vanaf 1994 was hy aan die hoof van die Ontwikkelingstrust, Dolphin Bay Trust en ook

Besturende Direkteur van Klipsand (Pty) Ltd, ‘n Konstruksie maatskappy wat gemoeid was met die oprigting van huise, deeltitel ontwikkelings soos The Astons, Dolphin Bay en Houtboschbaai.   Sedert 1996 is hy ‘n trustee van die International Development and Empowerment Trust.

 

Vanaf 1991 tot 1997 was hy vise-voorsitter van Laerskool Jeffreysbaai se Beheerliggaam en vanaf 1997 tot 2003 voorsitter. Hy is tans trustee van die Laerskool Jeffreysbaai se Trust.   Hy was ook Ere President van Jeffreysbaai Skiboot Klub.

 

Sedert 2005 is hy en Oswald Buchner intensief besig met die beplanning van die ontwikkeling by Fountains Estate. As Besturende Direkteur van Buchner Property Investments is hierdie ontwikkeling vir hom ‘n droom wat waar geword het. ‘n Ontwikkeling van hierdie formaat stel egter geweldige hoë eise en verg baie toewyding.Gedurende 2008 ontvang hy die toekenning “Projek van die Jaar” van Kouga Besigheidsforfum.

 

Sedert 2008 is hy druk besig met navorsing vir ‘n besondere residensiële ontwikkeling en dit het gerealiseer in Savuti, ‘n “Wildlife Estate”, wat hy op sy eie aanpak onder die ontwikkelingsmaatskappy, Savuti Wildlife Properties.

[/vc_column_text][/vc_tta_section][vc_tta_section title=”Dries Die Mens” tab_id=”1501605998823-c72647b1-269c”][vc_column_text]

  1. ‘n Perfeksionis
  2. ‘n Taktikus by uitnemendheid wat ‘n situasie kan opsom,. die alternatiewe oorweeg en die regte besluite neem.
  3. ‘n Dinamiese figuur wat leiding kan neem op talle gebiede.
  4. Hy weet hoe om ‘n droom suksesvol te laat realiseer met praktiese toepassing.
  5. Hy stel hoë eise en is ‘n regte werkesel.
  6. Floreer onder druk.
  7. Hy help graag ander in die samelewing om vir almal ‘n beter bestaan te verseker.
  8. Raak geirriteerd met mense wat nie hul werk doen nie of onbekwaam is.

[/vc_column_text][/vc_tta_section][vc_tta_section title=”Ontspanning” tab_id=”1501606061033-40aca30a-a67b”][vc_column_text]Hy is ‘n sportfanatikus wat graag rugby, krieket en tennis kyk en woon graag groot sportbyeenkomste by. Hy is ‘n lojale Springbok en W.P. ondersteuner.

Hy het ‘n groot liefde vir Saalperde a.g.v. die lewenslesse wat jy van hierdie diere kan leer. Twee van sy kinders het ook baie goed in die Saalperdbedryf presteer, Andries het sy provinsiale kleure vir beide die O.P. en Vrystaat behaal en Madrie was al vele kere lid van die S.A. Ruiterkunsspan, sy was ook Kaptein van die S.A. span en het haar land in Amerika verteenwoordig. Sy was ook al verskeie kere aangewys as die beste ruiter in S.A. ‘n Hoogtepunt was toe Dries se perd, Prince’s Dominoe gedurende 2004 die S.A. Groot Kampioen 5-Gang was. Hierdie perd is na die VSA uigevoer waar hy gedurende 2005 die Werêld Kampioenskappe in Louisville, Kentucky gewen het.

 

Dries is baie lief vir die natuur en sy beste vakansies is in die Bosveld.[/vc_column_text][/vc_tta_section][/vc_tta_accordion][/vc_column][vc_column width=”1/3″][vc_single_image image=”976″ img_size=”400×600″][/vc_column][/vc_row][vc_row][vc_column][vc_empty_space][/vc_column][/vc_row][vc_row][vc_column width=”2/3″][vc_column_text]

Dietrich Gerber

[/vc_column_text][vc_empty_space][vc_tta_accordion][vc_tta_section title=”Formal Qualifications” tab_id=”1501606223072-2968b68d-039b”][vc_column_text]

  • National diploma electrical engineering NQF5.
  • Certified REP (Renewable energy professional).
  • Qualified Installation electrician.
  • Various other diplomas in Solar energy and Programmable Logic controller field.

[/vc_column_text][/vc_tta_section][vc_tta_section title=”Dietrich has been busy with the following projects over the years” tab_id=”1501606223199-c71552bd-4745″][vc_column_text]

  • Started of as an electrician in the automation field and production management.
  • Have some business rescue experience. (problem solving)
  • Done extensive research and development, Local and international, in the energy field.
  • This research included topics like Waste-to-energy, solar energy, biogas and energy management.

[/vc_column_text][/vc_tta_section][vc_tta_section title=”Dietrich is currently busy with the following projects” tab_id=”1501606223343-a31a7d57-3bc4″][vc_column_text]

  • Owner of large supermarket-wholesaler since 1995, together with my wife.
  • Property development since 2010
  • Owner of Electrical energy solutions company.

[/vc_column_text][/vc_tta_section][vc_tta_section title=”Other Interests” tab_id=”1501606479673-85c79716-48fa”][vc_column_text]

  • Mountain biking
  • Surfski
  • Vintage cars (1930’s)
  • Helicopters
  • Travel
  • Enjoy living at the Marina Martinique.

[/vc_column_text][/vc_tta_section][/vc_tta_accordion][/vc_column][vc_column width=”1/3″][vc_single_image image=”983″ img_size=”400×600″][/vc_column][/vc_row][vc_row][vc_column][vc_empty_space][/vc_column][/vc_row][vc_row][vc_column width=”2/3″][vc_column_text]

Dr. Leon M. Steenkamp

[/vc_column_text][vc_empty_space][vc_tta_accordion][vc_tta_section title=”Profiel” tab_id=”1501606824067-97f1794b-29a1″][vc_column_text]Dr Leon Steenkamp het die kwalifikasies en kwaliteite, sowel as die ervaring en vaardigheid om diens van hoë standaard te lewer. Sy tersiêre kwalifikasies sluit in Honneurs in Kliniese Sielkunde, Meestersgraad en Ph D in Klinies-Pastorale Terapie, asook ‘n Sertifikaat in Finansiële Beplanning en ‘n Diploma in Mediasie. Sy beslote korporasie, LMS Life Counselling cc, is geregistreer by die Professionele Raad vir Sielkunde van die HPCSA (Health Professions Council) en gelisensieer by die FSB (Financial Services Board) as finansiële diensteverskaffer.[/vc_column_text][/vc_tta_section][/vc_tta_accordion][/vc_column][vc_column width=”1/3″][vc_single_image image=”985″ img_size=”400×600″][/vc_column][/vc_row][vc_row][vc_column][vc_empty_space][/vc_column][/vc_row][vc_row][vc_column width=”2/3″][vc_column_text]

Ernst Marais

[/vc_column_text][vc_empty_space][vc_tta_accordion][vc_tta_section title=”Profiel” tab_id=”1503602218235-cc6a74e6-553f”][vc_column_text]Ernst Marais is ‘n professionele ingenieur met ‘n MBL in bestuurswese.

Hy het in 1982 die onderneming EMWIN begin waarby hy nog betrokke is.

Die onderneming ontwikkel en implementeer bestuursstelsels in die konstruksiebedryf.

 

Ernst is verantwoordelik vir KBF se portefeulje Munisipale Effektiwiteit met die fokus op infrastruktuur.

 

Kontak besonderhede:

ernst@emwin.co.za

082 787 6892[/vc_column_text][/vc_tta_section][/vc_tta_accordion][/vc_column][vc_column width=”1/3″][vc_single_image image=”991″ img_size=”400×600″][/vc_column][/vc_row]