KBF Chairman’s Report 2019

Hiermee Voorsitter van KBF se visie in sy diensjaar 2017/18:
- Hande te vat met toerisme, en ons omgewing te bemark as toeristebestemming in SA
- Hande te neem met Munisipaliteit om alle blokkasies uit die weg te ruim om Kouga te ontwikkel
- Om te fasiliteer tussen sakeondernemings en ander belange groepe om vennootskappe te stig om deel te kan neem in groter projekte, wat groter BEE status vereis om deelname
- As fasiliteerder optree tussen Eskom, Munisipaliteit en NGO’s om indien Thyspunt realiseer, dit ‘n sukses te maak vir Kouga
- Te beywer vir beter infrastruktuur, asook beter befondsing vir Polisie, Skole en Gesondheid.
- Sakelui betrokke te maak in gemeenskapsprojekte wat Kouga en al sy inwoners tot voordeel sal strek”
Die KBF maak staat op jou ondersteuning hierin
Related posts